Rafael Nadal

Rafael Nadal
Rafael Nadal tydens die Australiese Ope in 2016
Volle naam Rafael Nadal Parera
Bynaam Rafa
The King of Clay
The Man from Majorca
The Matador[1][2]
Land Vlag van Spanje Spanje
Woonplek Manacor, Majorka, Spanje[3]
Geboortedatum 3 Junie 1986 (1986-06-03)[3]
Geboorteplek Manacor, Majorka, Spanje[3]
Lengte 1,85 m[3]
Gewig 85 kg[3]
Afrigter Carlos Moyá (2016–hede)
Marc López (2021–hede)
Gustavo Marcaccio (2022–hede)[3]
Begin professioneel 2001[3]
Spelstyl Linkshandig (tweehandig handrughou)[3]
Loopbaan-wengeld $134 887 504 (soos op 15 Julie 2024)[3] (2de van alle tye)[4]
Amptelike webblad rafaelnadal.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 1075–225 (82,7%)[3]
Loopbaantitels 92[3] (5de van die Ope-tydperk)
Hoogste rang No. 1 (18 Augustus 2008)[3]
Huidige rang No. 261 (15 Julie 2024)[3]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (2009, 2022)
Franse Ope W (2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014, 2017, 2018, 2019, 2020, 2022)
Wimbledon W (2008, 2010)
VSA-Ope W (2010, 2013, 2017, 2019)
Groot toernooie
Toereindronde E (2010, 2013)
Olimpiese Spele Goue medalje (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 138–76 (64,5%)[3]
Loopbaantitels 11[3]
Hoogste rang No. 26 (8 Augustus 2005)[3]
Huidige rang No. – (15 Julie 2024)[3]
Australiese Ope 3R (2004, 2005)
Wimbledon 2R (2005)
VSA-Ope HE (2004)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Goue medalje (2016)
Laaste opgedateer op: 15 Julie 2024.

Rafael "Rafa" Nadal Parera (Katalaans: [rəfəˈɛɫ nəˈðaɫ pəˈɾeɾə], Spaans: [rafaˈel naˈðal paˈɾeɾa]; gebore 3 Junie 1986 in Manacor, Majorka, Spanje) is 'n Spaanse professionele tennisspeler. Hy beklee tans die wêreld se no. 261-posisie[3] en is 'n veertienmalige Franse Ope-enkelspelkampioen (2005-'08, 2010-'14, 2017-'22), tweemalige kampioen by Wimbledon (2008 en 2010), viermalige kampioen by die VSA-Ope (2010, 2013, 2017 en 2019) en twee keer kampioen by die Australiese Ope (2009 en 2022). Hy het altesaam reeds 22 Grand Slam-enkelspeltitels verower.

In 2010 het hy die tweede man in die geskiedenis geword wat vyf Roland Garros-enkeltitels ingepalm het.

Ten spyte daarvan dat hy linkshandig is terwyl hy tennis speel, is Nadal bekend daarvoor dat hy regshandig is terwyl hy dinge in die alledaagse lewe doen soos skryf en gholf speel.

  1. (en) Niall, Jake (3 Februarie 2009). "The man from Majorca breathes scent of victory". The Age. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 10 Junie 2019.
  2. (en) Scott, Brough (24 Junie 2008). "Wimbledon: Rafael Nadal happy with his game – and his shorts – as he moves through gears". The Daily Telegraph. Londen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 10 Junie 2019.
  3. 3,00 3,01 3,02 3,03 3,04 3,05 3,06 3,07 3,08 3,09 3,10 3,11 3,12 3,13 3,14 3,15 3,16 3,17 (en) "Player profile – Rafael Nadal". ATP World Tour. Besoek op 15 Julie 2024.
  4. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 15 Julie 2024. Besoek op 15 Julie 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search